Brian Tee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Tee | |
Geboortenaam | Jae-bum Takata[1] |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Tee (gebore 15 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), The Wolverine (2013), Jurassic World (2015), en Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Fast and the Furious: Tokyo Drift
- 2009: Deadland
- 2013: The Wolverine
- 2013: Wedding Palace
- 2014: Roswell FM
- 2014: No Tears for the Dead
- 2015: Jurassic World
- 2016: Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows
- 2017: The Beautiful Ones
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Flipside
- 2011: Red Shift
- 2012: Faith Hollywood TV
- 2015: Chicago Med
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Anatomy of Violence
- 2014: The Gabby Douglas Story
- 2015: Love Is a Four-Letter Word
- 2016: 2016 Nickelodeon Kids Choice Awards: Turtles Takeover
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Fast and the Furious: Tokyo Drift - The Japanese Way
- 2006: Drifting School
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Han, Brian (15 Januarie 2015). "'Jurassic World' actor Brian Tee feels 'career starting to hit stride'". The Korea Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2018. Besoek op 10 Junie 2016.