Braeden Lemasters
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Braeden Lemasters | |
Geboorte | 27 Januarie 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Braeden Lemasters (gebore 27 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flock of Four (2017) en in die televisiereekse T@gged (2016) en The Romanoffs (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: Flock of Four
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Men of a Certain Age
- 2013: Betrayal
- 2016: T@gged
- 2018: The Romanoffs
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: R.L. Stine's Monsterville: Cabinet of Souls
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: A Christmas Story 2
- 2012: Catching Up with Ralphie and His Family
- 2012: 'A Christmas Story' We All Know and Love
- 2012: The House Then and Now