Billy Barty
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Billy Barty | |
Geboortenaam | William John Bertanzetti |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1927–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Barty (25 Oktober 1924 – 23 Desember 2000) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Under the Rainbow (1981), Legend (1985), Masters of the Universe (1987), en Willow (1988).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1945: Mickey the Great
- 1975: The Godmothers
- 1981: Under the Rainbow
- 1981: Being Different
- 1982: Little People
- 1985: Legend
- 1987: Masters of the Universe
- 1987: Rumpelstiltskin
- 1987: Snow White
- 1988: Willow
- 1990: Diggin' Up Business
- 1990: Wishful Thinking
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: The James Melton Show
- 1951: Your Pet Parade
- 1952: The Dennis Day Show
- 1954: The Spike Jones Show
- 1957: Club Oasis
- 1957: The Spike Jones Show
- 1958: Peter Gunn
- 1963: Billy Barty's Big Top
- 1970: The Bugaloos
- 1973: Sigmund and the Sea Monsters
- 1975: The Lost Saucer
- 1976: Dr. Shrinker
- 1977: Redd Foxx
- 1978: The Bay City Rollers Show
- 1979: Make Me Laugh
- 1982: The Comic Book Kids
- 1983: Ace Crawford... Private Eye
- 1986: Wildfire
- 1989: Short Ribbs
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Clown Alley
- 1972: The Brady Bunch Meets ABC's Saturday Superstars
- 1973: The World of Sid & Marty Krofft at the Hollywood Bowl
- 1973: St. Patrick's Day Show
- 1974: The NBC Saturday Morning Preview Revue
- 1976: Don't Call Us
- 1977: Great Day
- 1978: The Bay City Rollers Meet the Saturday Superstars
- 1985: Star Fairies
Video's
[wysig | wysig bron]- 1984: Walt Disney World EPCOT Center: A Souvenir Program
- 1994: Alapalooza: The Videos
- 2002: Creating a Myth... the Memories of 'Legend'
- 2006: Gold Diggers: FDR's New Deal... Broadway Bound
- 2009: Hollywood Singing and Dancing: A Musical History - The 1930s: Dancing Away the Great Depression