Bespreking:Nuanetsirivier
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nuanetsirivier-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nuanetsirivier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Rivier se hoogtes verkeerd aangedui
[wysig bron]- Outeur se kommentaar
Die ontspring- en mondinghoogtes verskil met slegs 5 meter, en is dus onder verdenking!
Die ontspringhoogte is aangehaal uit die Engelse wikipedia (geen bron vermeld nie).
Die mondinghoogte is aangehaal uit die Cebuano wikipedia, wat Geonames.org as bron gebruik. "gn1029507"{{Geonameslink|gnid=1029507|name=mwenezi}}
Net ter inligting verskaf -- Aliwal2012 14:13, 30 Desember 2020 (UTC)
- My eie navorsing het dit nou op 1195 m gebring, dieselfde as vir die Insiza-distrik. -- Aliwal2012 14:42, 30 Desember 2020 (UTC)