Ari Stidham
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ari Stidham | |
![]() | |
Geboorte | 22 Augustus 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ari Stidham (gebore 22 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Talon's Rant (2011) en Curse of the Siren (2016), en in die televisiereeks Scorpion (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Talon's Rant
- 2016: Curse of the Siren
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Huge
- 2014: Scorpion
- 2017: Growth: VR