Gaan na inhoud

Allegra Acosta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Allegra Acosta
Geboorte 12 Desember 2002 (2002-12-12) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allegra Acosta (gebore 12 Desember 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Just Add Magic (2015) en Runaways (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2015: Just Add Magic
  • 2017: Runaways

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]