Ada Nicodemou
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ada Nicodemou | |
Geboorte | 14 Mei 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ada Nicodemou (gebore 14 Mei 1977) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Matrix (1999) en in die televisiereekse Home and Away (1988), Police Rescue (1989), en Heartbreak High (1994).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: The Matrix
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: Home and Away
- 1989: Police Rescue
- 1994: Heartbreak High
- 1998: Breakers
- 2006: Good as Gold!
- 2012: Please Marry My Boy
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Home and Away: Romances
- 2005: Home and Away: Weddings