1791
Voorkoms
1791 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1786 | 1787 | 1788 | 1789 | 1790 | ◄ 1791 ► | 1792 | 1793 | 1794 | 1795 | 1796 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1791 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Mozart | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1791 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Eerste uitgawe van die Droom van die Rooi Kamer deur Cao Xueqin, een van die vier klassieke Chinese romans, verskyn.
- 4 Maart – Vermont word die 14de deelstaat van die Verenigde State.
- 10 Maart – Pous Pius VI publiseer Quod aliquantum teen die Franse Nasionale Vergadering en menseregte.
- 13 April – Pous Pius VI publiseer Charitas oor die siviele eed in Frankryk en Cum populi teen die burgerlike konstitusie in Frankryk.
- 23 April – Pous Pius VI publiseer Adeo nota oor die afvalligheid in Avignon.
- 4 Mei – Pous Pius VI publiseer Quo luctu met die toelating dat nie-priesters die sakramente mag bedien tydens die Franse onderdrukking.
- 26 September – Pous Pius VI stel Fabrizio Dionigi Ruffo, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer, aan as kardinaal.
- 5 November – Pous Pius VI publiseer Ancorché antichissimo oor die opstand in Avignon.
- 4 Desember – The Observer, die eerste Sondagkoerant ooit, verskyn vir die eerste keer.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 23 April – James Buchanan, 15de President van die Verenigde State († 1868).
- 27 April – Samuel Morse, uitvinder en ontwerp van die telegraaf en Morse-kode († 1872).
- 26 Julie – Franz Xaver Wolfgang Mozart, Oostenrykse pianis en komponis († 1844).
- 5 September – Giacomo Meyerbeer, Joods-Duitse komponis en dirigent († 1864).
- 22 September – Michael Faraday, Engelse fisikus († 1867).
- 26 Desember – Charles Babbage, ’n Engelse wiskundige, filosoof, uitvinder en meganiese ingenieur († 1871).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 5 Desember – Wolfgang Amadeus Mozart, Oostenrykse komponis van Salzburg (* 1756).
- 16 Oktober – Grigori Potjomkin, Russiese maarskalk, staatsman en die minnaar van Katharina die Grote (* 1739).