1788
Voorkoms
1788 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1783 | 1784 | 1785 | 1786 | 1787 | ◄ 1788 ► | 1789 | 1790 | 1791 | 1792 | 1793 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1788 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Sydney Cove | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1788 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1 Januarie – Die eerste uitgawe van The Times word gepubliseer.
- 2 Januarie – Georgia word die 4de deelstaat van die Verenigde State.
- 9 Januarie – Connecticut word die 5de deelstaat van die Verenigde State.
- 26 Januarie – Die Britse Eerste Vloot, gelei deur Kaptein Arthur Phillip, land by Sydney Cove net buite die hedendaagse Sydney om die eerste permanente Europese vesting in Australië te vestig.
- 6 Februarie – Massachusetts word die 6de deelstaat van die Verenigde State.
- 21 Maart – 'n Brand verwoes die Amerikaanse stad New Orleans.
- 7 April – Pous Pius VI stel José Francisco Miguel António de Mendoça, patriarg van Lissabon, aan as kardinaal.
- 28 April – Maryland word die 7de deelstaat van die Verenigde State.
- 23 Mei – Suid-Carolina word die 8ste deelstaat van die Verenigde State.
- 21 Junie – New Hampshire word die 9de deelstaat van die Verenigde State.
- 25 Junie – Virginië word die 10de deelstaat van die Verenigde State.
- 26 Julie – New York word die 11de deelstaat van die Verenigde State.
- 15 Desember – Pous Pius VI stel Etienne-Charles de Loménie de Brienne, aartsbiskop van Sens, Frankryk aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 22 Januarie – Lord Byron, Britse outeur en digter († 1824).
- Onbekend – Elisha Collier, 'n Amerikaanse ontwerper wat die flintlock-rewolwer uitgevind het († 1856).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 14 Desember – Carl Philipp Emanuel Bach, Duitse komponis (* 1714).