Gaan na inhoud

Mlondi Mveli Mdluli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mlondi Mveli Mdluli


Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Maart 1998 (1998-03-25) (26 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Universiteit van KwaZulu-Natal

Mlondi Mveli Mdluli (gebore 25 Maart 1998)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA) is.

Hy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Parlement verkies, waar HY 43ste op die nasionale partylys was.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]