Koringvoël
Voorkoms
Koringvoël | |
---|---|
Mannetjie naby Baringo-meer, Kenia | |
Roep van 'n individu in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. mahali
|
Binomiale naam | |
Plocepasser mahali (Smith, 1836)
| |
Verspreiding oor suidelike Afrika. Nota: Die kaart wys slegs die suidelike verspreiding. |
Die Koringvoël (Plocepasser mahali) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë boomveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor en broei koöperatief. Die neste is slordige bondels gras aan die kant van doringbome se blaredak. Die voël is 17 cm groot en weeg 41 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-browed Sparrow-Weaver.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Jong voël in Namibië.
-
Mannetjie in sy nes in Kenia.
-
Neste in 'n boom in Botswana, Afrika.
-
'n Akasiaboom met neste in die Okavango Delta, Botswana.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Plocepasser mahali. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Plocepasser mahali". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)