wolkekrabber
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wolkekrabber | wolkekrabbers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wolkekrabbertjie | wolkekrabbertjies |
- wol•ke•krab•ber
- (boukunde) 'n Baie hoë gebou wat in bewolkte weer lyk of dit in die wolke in verdwyn.
- Die bewoonbaarheidskriterium onderskei wolkekrabbers van torings en maste.
Vertalings: wolkekrabber | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolkekrabber.