naeltjie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nael | naels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
naeltjie | naeltjies |
- na•el•tjie
- Speserysoort (gedroogde blomkop van Jambosa caryophyllus).
- (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
- Hiasint (Genus Hyacinthus).
- 'n Klein nael.
Vertalings: 1. Specerysoort | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor naeltjie.