ma
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ma | ma's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
mammie, ma’tjie | ma’tjies |
- مَا , meervoud: مَاسْ
- má; meervoud: maas
- (familie) (Informeel:) Moeder, vroulike ouer.
- Die jong bruid het die gesogte geheime blatjangresep as geskenk van haar moeder ontvang, 'n resep wat reeds vir geslagte in hul familie van ma tot dogter oorgedra is.
Vertalings: ma | |||
---|---|---|---|