Gaan na inhoud

lepel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Lepel.
Enkelvoud Meervoud
  lepel     lepels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lepeltjie     lepeltjies  
Bekend uit Middelnederlands sedert 1240. Dit gaan terug op pgm *lap-ila met 'n agtervoegsel -ila wat 'n werktuig aandui, vgl. beitel.[1]
le•pel
  1. (palindroom) Voorwerp wat kan skep, gewoonlik met 'n hol bakvormige deel en 'n lang steel.
  2. Enige voorwerp wat soos 'n lepel lyk (soos 'n motor se versneller).
  1. Ek neem net een lepel suiker, dankie.
  2. Pappa trap die lepel sodat ons vinniger kan ry.
lepel in die dak steek (sterf; dood gaan)
van die lepel na die mond, val die pap op die grond (dinge kan op die nippertjie nog skeefloop)
met ’n goue lepel in die mond gebore (ryk grootgeword)
teelepel, eetlepel, skeplepel, soplepel

    Vertalings

  Vertalings:    lepel
Engels: spoon(en)
Esperanto: kulero(eo)
Nederlands: lepel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lepel.


Hulp:IPA: ['lepəl]
(lêer)
le•pel
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lepel lepels 
Verkleinwoord lepeltje lepeltje
Lepel; Voorwerp wat kan skep.

    Eienskappe

Manlik. Telbaar.