hemp
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hemp | hemde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hempie | hempies |
- Hulp:IPA: [ɦɛmp]
- (kleding) 'n Kledingstuk wat die bo-liggaam bedek.
- 'n Trui wat oor 'n hemp of T-hemp gedra word hoef nie dikwels gewas te word nie.
- «Jy kan dit maar op jou maag skryf en met jou hemp afvee.»
- Daar sal net mooi niks van kom nie.
Vertalings: hemp | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hemp.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord |
- Hennep, dikwels gebruik vir variëteite wat nie bedwelmend is nie.