enkelvoud
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
enkelvoud | enkelvoude |
- اَِنْكِلْفَوْدْ , meervoud: اَِنْكِلْفَوْدِی
- enkelvout, enkelvoud; meervoud: enkelvoude
- Benoeming, aanduiding van 'n enkele persoon of ding; 'n enkeltal.
- Sommige selfstandige naamwoord, soos melk of reën, kom in tale soos Afrikaans slegs in die enkelvoud voor.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor enkelvoud.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | enkelvoud o | enkelvouden |
Verouderde vorme | ||
Genitief | enkelvouds | enkelvouden |
Datief | enkelvoude | enkelvouden |