diefstal
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
diefstal | diefstalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
diefstalletjie | diefstalletjies |
- Van die Middelhoogduitse diepstâle ('diep', dief + 'stale', steel).
- dief•stal
- Die handeling van steel; onregmatige toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.
- Hy word van diefstal beskuldig.
Vertalings: diefstal | |||
---|---|---|---|