bly
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bly | blye | blys | |
Vergrotend | blyer | blyers | ||
Oortreffend | blyste |
-
(lêer)
- Vrolik van stemmig; lewenslustig.
- Ek was bly om soveel mense by die inhuldiging van die president te sien.
- Sy was baie bly toe sy hoor hoe goed sy in die eksamen gedoen het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bly |
Verlede Tyd | ek | het gebly |
Teenwoordige deelwoord | blywende | |
Verlede deelwoord | geblewe |
- Niks verander nie; voortduur; volhard.
- Om êrens te vertoef en nie weg te gaan nie.
- Nie van mening verander nie.
- Hy bly maar verveeld.
- Sy wil graag by die huis bly.
- Die koppige man het by sy mening gebly, ten spyte van al die bewyse dat hy verkeerd was.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|