bevrore
Voorkoms
Voltooide deelwoord | |
---|---|
Werkwoord | bevries |
Werkwoordelik | bevries |
Naamwoordelik | bevriesde, bevrore |
- Byvoeglike voltooide deelwoord van bevries
- wat aan temperature onder die vriespunt blootgestel is
- Suid-Afrikaners sal voortaan minder betaal vir bevrore aartappelskyfies nadat teenstortingstariewe onlangs opgehef is.[1]
Vertalings: bevrore | |||
---|---|---|---|