Gaan na inhoud

besoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kinders wat die dieretuin besoek.
Enkelvoud Meervoud
  besoek     besoeke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  besoekkie     besoekkies  
   
(lêer)
be•soek
Êrens/ by iemand langs aangaan of aankom; 'n kuier.
Die besoek aan die museum was beslis die moeite werd.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: visit(en)
Malgassies: famangiana(mg)
Nederlands: bezoek(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  besoek 
Verlede Tyd  ek   het besoek        
Êrens/ by iemand langs aangaan of aankom.
Die kinders wil hul ouma besoek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: visit(en)
Malgassies: famangiana(mg)
Nederlands: bezoeken(nl)