Nepalees
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nepalees | — |
- Ne•pa•lees
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.
- ISO 639-1: ne
- ISO/DIS 639-3: nep
- SIL: NEP
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nepalees | Nepalese |
- (demoniem) 'n Inwoner van Nepal, of iemand afkomstig uit Nepal.
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Nepalees | Nepalese |
- Wat op Nepal of sy mense betrekking het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nepalees.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Nepalees m | Nepalezen |
- Hulp:IPA: [ne.pɑ.ˈles]
-
(lêer)
- Ne•pa•lees
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Nepalees o |
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | Nepalees | |
Verboë | Nepalese | |
Partitief | Nepalees |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Tale in Afrikaans
- Demonieme in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Demonieme in Nederlands
- Tale in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands