Bengaals
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bengaals | — |
- IFA: [benxɑːls]
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 250 miljoen mense in Bangladesj, Indië en Nepal gepraat word; die amptelike taal van Bangladesj.
- ISO 639-1: bn
- ISO 639-2: ben
- ISO 639-3: ben
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Bengaals | Bengaalse |
- IFA: [benxɑːls], [benxɑːlsə]
- Van, betreffende Bengale.
Vertalings: Bengaals | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bengaals.