Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2017
Voorkoms
Sperdatum: |
---|
26 Julie 2017 |
- Ondersteun – Mooi artikel deur JMK. Dit sal 'n goeie voorbladartikel ter geleentheid van die Protestantse Hervorming se 500ste herdenking in die week van 31 Oktober 2017 wees. Groete. -- SpesBona 15:54, 26 Junie 2017 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
- Gekant - Ek dink goeters as "..selfs van regverdiging uit geloof gebied.." is baie Kalvinistiese POV en nie neutraal nie.Jcwf (kontak) 22:01, 17 Julie 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
18 Augustus 2017 |
- Ondersteun – Artikel deur Aliwal2012 (myself) begin, maar ook deur 3 ander lede bygewerk. --Aliwal2012 (kontak) 22:02, 17 Julie 2017 (UTC)
- Gekant – Hierdie artikel is soos baie ander onder Kategorie:Militêre vliegtuie. Wat maak dié artikel uitsonderlik? Groete. SpesBona 12:20, 7 Augustus 2017 (UTC)
Sperdatum: |
---|
24 Augustus 2017 |
- Ondersteun – Ek dink die artikel lyk nou goed nadat dit uitgebrei is. --Aliwal2012 (kontak) 07:10, 24 Julie 2017 (UTC)
- Gekant – Hierdie artikel is nie volledig vertaal nie, vergelyk maar met en:Port Said. Self ná 'n volledige vertaling kan dit nie meeding met onlangse kandidate soos Johannesburg nie. Vergelykbare voorbladartikels soos Alexandrië, Valencia, Turyn en Genua dateer uit 2006/2007 en sal in 2017 nie verkies word nie. Groete. SpesBona 12:20, 7 Augustus 2017 (UTC)