Ursa Minor-dwergsterrestelsel
Voorkoms
Ursa Minor-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Klein Beer (Ursa Minor) | |||
Tipe | E | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 15h 09m 08,5s | |||
Deklinasie | +67º 13' 21" | |||
Skynmagnitude (m) | 11,9 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 200 000 | |||
Skynbare grootte | 30′,2 × 19′,1 | |||
Rooiverskuiwing | -247 ± 1 km/s | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | UGC 9749, PGC 54074, DDO 199, UMi-dwerg | |||
Lugkoördinate | ||||
15h 09m 08.5s, +67° 13′ 21″ | ||||
|
Die Ursa Minor-dwergsterrestelsel of UMi-dwerg is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor). Dit is in 1954 ontdek deur A.G. Wilson van die Lowell-sterrewag in Arizona, VSA.
Die sterre in Umi is meestal ouer. Sowat 11 miljard jaar was daar ’n uitbarsting van stervorming wat sowat 2 miljard jaar geduur het.[1] Dit lyk nie of daar tans enige stervorming plaasvind nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
- ↑ van den Bergh, Sidney (April 2000). "Updated Information on the Local Group". The Publications of the Astronomical Society of the Pacific. 112 (770): 529–536. arXiv:astro-ph/0001040. Bibcode:2000PASP..112..529V. doi:10.1086/316548.
{{cite journal}}
: CS1 maint: date and year (link)