Gaan na inhoud

Uitskieter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Uitskieter (s.nw.) Statistiek: 'n datapunt wat ver buite die variansiewydte van die verwante of nabygeleë datapunte lê. (Matriekdefinisie)[1]

Tukey se reël

[wysig | wysig bron]

Tukey se reël is 'n eenvoudige manier om uitskieters te bepaal. Dit word gedoen deur nie-uitskieters te definieer as datapunte wat nie te vêr uit die interkwartielwydte (IQR) val nie:

  • Die laagste toelaatbare waarde: Q₁ - 1.5 x IQR
  • Die laagste toelaatbare waarde: Q3 - 1.5 x IQR

waar Q1 en Q3 die eerste en derde kwartiele is.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. MTG Wiskunde.pdf (education.gov.za)