Gaan na inhoud

UTC+09:00

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die tydsone UTC+09:00

UTC+09:00 is die tydsone vir:

Lande en gebiede met UTC+09:00 as standaardtyd
Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Indonesië (Oostelike deel)
- Molukken
- Papoea
Wes-Papoea
*/** Oostelike Indonesiese Standaardtyd of Waktu Indonesia Timur (WIT)
Japan * Japan Standaardtyd (JST)
Palau * Palautyd (PWT)
Suid-Korea * Korea-standaardtyd (KST)
Oos-Timor * Oos-Timortyd (TPT)
Lande en gebiede met somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Mongolië (Sone 3)
- ajmag Dornod
- ajmag Hovd
- ajmag Sühbaatar
* Choibalsantyd (CHOT)
Rusland (sone 8)
- Amoer-oblast
- oblast Tsjita
- Jakoetië (Westelike deel, inklusief Jakoetsk)
* Jakoetsktyd (YAKT)
Lande en gebiede met UTC+9 as somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Australië
Wes-Australië
** (Australiese) Westelike somertyd (WDT)[1]
Mongolië (Sone 2)
- Sentrale deel[2]
* Ulaanbaatar-somertyd (ULAST)
Rusland (Sone 7)
- Boerjatië
- oblast Irkoetsk
  - Oest-Orda Boerjatië
* Irkoetsktyd (IRKST)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Wes-Australië het in 2006 gekies om somertyd vir 'n proefperiode van 3 jaar in te stel, waarna dit geëvalueer sal word.
  2. (en) Statoids Time Zones of Mongolia

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]