Trapperbroek
Voorkoms
'n Trapperbroek is 'n kuitlengte broek wat baie gewild was gedurende die 1950's en die vroeë 1960's.[1] Dit word dikwels vasgebind en styf teen die vel gedra, is verwant in styl aan die capri-broek, en word soms na verwys as "clam diggers".
Die naam "pedal pushers" is afkomstig van die styl oorspronklik deur fietsryers gedra, omrede 'n gewone langbroek in die fietsketting kon verstrengel raak, maar die styl het vinnig geïdentifiseer met tienermeisies.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "GLAMOROUS NEW PEDAL-PUSHERS". The West Australian. National Library of Australia. 26 Desember 1952. p. 5. Besoek op 26 Augustus 2011.
- ↑ Gunn, Tim (2012). Tim Gunn's Fashion Bible. ISBN 978-1-4516-4387-9.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pedal pushers. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |