Thai (volk)
Thai | |
---|---|
Thai tydens 'n verassingsseremonie in Noord-Thailand | |
Totale bevolking: | ca. 53 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Thailand ~50,6 miljoen[1] Viëtnam 1 550 423[2] |
Taal: | Thai |
Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Theravada-Boeddhisme |
Verwante etniese groepe: | Ander Tai-volke (soos Laote, Sjan, Dai, Zhuang, Ahom); Thai-Chinese |
Die Thai (Thai: ไทย), voorheen bekend as Siamese, is 'n nasie en etniese groep inheems aan Thailand en die aangrensende lande van Suidoos-Asië, veral Viëtnam. Hulle vorm die titulêre nasie van Thailand en maak tussen 75 en 85% van Thailand se bevolking uit.
Die Thai behoort tot die Tai-volke wat naas Thailand ook in die Volksrepubliek China se suidooste asook in Indië se noordooste leef en nog die Laote en Zhuang insluit. Hulle praat Thai as moedertaal wat in verskillende plaaslike variante bestaan[17] en saam met Laosiaans tot die Tai-Kadai-tale behoort.
Die Thai is hoofsaaklik aanhangers van die Theravada-Boeddhisme, byna 95% volgens die laaste skatting in 2010, gevolg deur klein minderhede soos Moslems, Hindoes en Christene.
Die term "Thai" sluit gewoonlik sentrale en suidelike Thai,[18][19][20][21][22] noordelike Thai en Isan in,[23][24] hoewel dié term 'n los betekenis het en soms na die hele bevolking van Thailand verwys, met groot minderhede soos Han-Chinese (9,3 miljoen), Maleiers (2 miljoen) en Khmer (1,2 miljoen).
Wêreldwyd leef daar sowat 53 miljoen Thai, waarvan sowat 50,6 miljioen in Thailand en omtrent 1,5 miljoen in Viëtnam, waar hulle tot een van die 54 amptelik erkende etniese groepe behoort. Naas Viëtnamese en die verwante Tay vorm Thai die derde grootste etniese groep in Viëtnam.[25]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "CIA - The World Factbook" (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 29 Augustus 2012.
- ↑ "2009 Vietnam Population and Housing Census" (in Engels). General Statistics Office of Viet nam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 3 Maart 2016.
- ↑ (en) Elizabeth M. Hoeffel, Sonya Rastogi, Myoung Ouk Kim en Hasan Shahid (Maart 2012). The Asian Population: 2010 (PDF). p. 14.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ (en) http://www.crc.nsw.gov.au/statistics/Sect1/Table1p08Aust.pdf Geargiveer 28 Oktober 2004 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.immigration.go.kr/HP/COM/bbs_01/Download.do?FileDir=/attach/imm/f2015/&UserFileName=1.pdf&SystemFileName=20150701229489_1_1.pdf
- ↑ (zh) 內政部入出國及移民署全球資訊網 ─ 100年12月 Geargiveer 5 Maart 2016 op Wayback Machine
- ↑ Nop Nai Samrong (8 Januarie 2014). "SIAMESE MALAYSIANS: They are part of our society" (in Engels). New Straits Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2018. Besoek op 10 Januarie 2014.
- ↑ (en) Australian Bureau of Statistics. "Estimated Resident Population by Country of Birth - 1992 to 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike (ABS.stat) op 16 Mei 2015. Besoek op 9 Februarie 2015.
- ↑ (de) http://www.destatis.de/jetspeed/portal/cms/Sites/destatis/Internet/EN/Content/Statistics/Bevoelkerung/AuslaendischeBevoelkerung/Tabellen/Content100/AlterAufenthaltsdauer,property=file.xls Geargiveer 16 November 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://www.e-stat.go.jp/SG1/estat/List.do?lid=000001074828 Geargiveer 4 Julie 2011 op Wayback Machine
- ↑ (sv) "Utrikes födda i riket efter födelseland, ålder och kön. År 2000 - 2014". Statistics Sweden. Besoek op 15 Maart 2015.
- ↑ (en) http://www.cityu.edu.hk/searc/WP44_03_Hewison.pdf Geargiveer 3 Januarie 2006 op Wayback Machine
- ↑ (en) http://eng.mol.go.th/inform_dec1107_5.html Geargiveer 9 Junie 2007 op Wayback Machine
- ↑ (nl) http://statline.cbs.nl/StatWeb/publication/?DM=SLNL&PA=37325&D1=0&D2=a&D3=0&D4=0&D5=a&D6=l&HDR=G2,G3&STB=G1,G5,T,G4&VW=T
- ↑ (en) http://www12.statcan.ca/census-recensement/2006/dp-pd/hlt/97-562/pages/page.cfm?Lang=E&Geo=PR&Code=01&Data=Count&Table=2&StartRec=1&Sort=3&Display=All&CSDFilter=5000 Geargiveer 11 Desember 2020 op Wayback Machine
- ↑ (da) http://www.statistikbanken.dk/statbank5a/default.asp?w=1024
- ↑ (en) Antonio L. Rappa; Lionel Wee (2006), Language Policy and Modernity in Southeast Asia: Malaysia, the Philippines, Singapore, and Thailand, Springer, pp. 114–115
- ↑ (en) Cheesman, P. (1988). Lao textiles: ancient symbols-living art. Bangkok, Thailand: White Lotus Co., Thailand.
- ↑ (en) Fox, M. (1997). A history of Laos. Cambridge, U.K.: Cambridge University Press.
- ↑ (en) Fox, M. (2008). Historical Dictionary of Laos (3rd ed.). Lanham: Scarecrow Press.
- ↑ (en) Goodden, C. (1999). Around Lan-na: a guide to Thailand's northern border region from Chiang Mai to Nan. Halesworth, Suffolk: Jungle Books.
- ↑ (en) Wijeyewardene, G. (1990). Ethnic groups across national boundaries in mainland Southeast Asia. Singapore: Institute of Southeast Asian Studies.
- ↑ (en) David Levinson (1998), Ethnic Groups Worldwide: A Ready Reference Handbook, Oryx Pres, p. 287, ISBN 1573560197
- ↑ (en) Barbara A. West (2009), Encyclopedia of the Peoples of Asia and Oceania, Facts on File, p. 794, ISBN 1438119135
- ↑ "Kết quả toàn bộ Tổng điều tra Dân số và Nhà ở Việt Nam năm 2009" (PDF) (in Engels). Tổng Cục Thống kê Việt Nam. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2019. Besoek op 3 Maart 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Thai (volk).