Tetrataeniet
Voorkoms
Tetrataeniet | |
---|---|
Tetrataeniet | |
Formule | FeNi |
Onsuiwerhede | Co, Cu, P |
Nickel-Strunz (10) | 1.AE.10 |
Kleur | romerig wit in refleksie |
Glans | metallies[1] |
Hardheid | 3,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 8,28 g/cm3[1] |
Transparansie | opaak[1] |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Strukturbericht-kode | L1ₒ |
Eenheidsel | a = 253,3(2); c = 358,2(2) pm |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Tetrataeniet is 'n gedeë metaal(legering) wat in meteoriete voorkom met 'n samestelling van FeNi. Dit is een van die mineraalfases wat in meteoriese yster voorkom.[2][1][3][4][1][2]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Dit het 'n tetragonale struktuur wat bekend is as die CuAu-struktuur, L10 in die strukturbericht-klassifikasie.[5] As mineraal kom CuAu (of AuCu) voor as tetra-ourikupried.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Mindat.org – Tetrataenite
- ↑ 2,0 2,1 "Tetrataenite" (in Engels). webmineral.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
- ↑ "Handbook of Mineralogy – Tetrataenite" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Oktober 2012. Besoek op 30 Augustus 2017.
- ↑ Mineralienatlas
- ↑ "CuAu (L10) Structure: AB_tP2_123_a_d". Aflow.