Tarnowskie Góry
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Silesië |
Koördinate | 50°27′N 18°51′O / 50.450°N 18.850°O |
Stigting | 15de eeu |
Stadstatus | 1528 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 83,72 vk km |
Hoogte bo seevlak | 328 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 60 889 |
- Bevolkingsdigtheid | 730/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde maritiem-
kontinentale klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 7,2 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 700 mm |
Burgemeester | Arkadiusz Czech |
Amptelike Webwerf | tarnowskiegory.pl |
Tarnowskie Góry (Duits en voorheen: Tarnowitz, Tsjeggies: Tarnovice) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Silesië met sowat 61 000 inwoners.
In 2017 is die Tarnowskie Góry Lood-silwer-sinkmyn en die ondergrondse waterbestuurstelsel op die lys van wêrelderfenisgebiede geplaas.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tarnowskie Góry.