Subversion
Voorkoms
Subversion | |
Skrywer | CollabNet |
---|---|
Ontwikkelaar | Apache Software Foundation |
Aanvanklike vrystelling | 20 Oktober 2000 |
Programmeertaal | C |
Bedryfstelsel | kruisplatform |
Kategorie | weergawebeheerstelsel |
Lisensie | Apache License |
Webblad | subversion |
Subversion (SVN) is 'n weergawebeheerstelsel wat deur die maatskappy CollabNet ontwikkel word. Ontwikkeling het in die jaar 2000 begin en die doel van die projek was om 'n plaasvervanger vir CVS, 'n ouer weergawebeheerstelsel, te skep. Die sagteware word onder die Apache lisensie uitgegee, wat meebring dat die sagteware gratis is en die bronkode ook vrylik beskikbaar is.
Voorbeelde
[wysig | wysig bron]Hier is 'n paar voorbeelde van SVN-bevele.
Boek die bronkode vir SVN uit na jou rekenaar:
$ svn co http://svn.collab.net/repos/svn/trunk Geargiveer 24 Julie 2008 op Wayback Machine subversion
Lys die verskille tussen die lokale weergawe en die weergawe op die bediener:
$ svn diff
Laai lokale wysigings op na die bediener:
$ svn commit -m "Beskrywing van my veranderinge"
Trek wysigings wat ander gebruikers gemaak het na jou rekenaar af:
$ svn update subversion
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Die SVN tuisblad Geargiveer 1 April 2004 op Wayback Machine