Struthiola anomala
Voorkoms
Struthiola anomala | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Struthiola |
Spesie: | S. anomala
|
Binomiale naam | |
Struthiola anomala Hilliard, (1993)
|
Struthiola anomala is 'n klein struikie wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 30 km². Daar is twee subpopulasies op die Ngeleberg in die Ngelereservaat. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding, aanplant van plantatsies en gebruik vir medikasie.