Gaan na inhoud

Strandboontjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Strandboontjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. rosea
Binomiale naam
Canavalia rosea
Sinonieme

Canavalia maritima Thouars
Canavalia obtusifolia DC.
Dolichos maritimus Aubl.
Dolichos obtusifolius Lam.
Dolichos roseus Sw.[1]

Dolichos roseus

Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Canavalia rosea

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Taxon: Canavalia rosea (Sw.) DC". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 26 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2010. Besoek op 4 Desember 2010.