Sochi Autodrom
Voorkoms
Ligging | Sotsji, Krasnodar-krai, Rusland |
---|---|
Tydsone | MSK+0 (UTC+04:00) |
Koördinate | 43°24′37″N 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O |
FIA Gradering | 1 |
1e Sooispit | Julie 2011 |
Geopen | 21 September 2014[1] |
Argitek | Hermann Tilke |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Russiese Grand Prix GP2-reeks GP3-reeks TCR Internasionale Reeks Russiese Toermotorkampioenskap |
Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 5.848 km (3.634 mi) |
Draaie | 19 |
Rondterekord | 1:40.896 ( Valtteri Bottas, Williams, 2014, Formule Een) |
Kortbaan | |
Lengte | 2.313 km (1.437 mi) |
Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром),[2] ook bekend as die Sotsji Internasionale Straatbaan en die Sotsji Olimpiese Parkbaan, is 'n 5 848 km lange Formule Een-motorrenbaan in die ontspanningstad Sotsji langs die Swartsee in Rusland.[3][4]
Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval die Sotsji Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.
Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewejaarkontrak.
Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsji
[wysig | wysig bron]Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Renbaan | Verslag |
---|---|---|---|---|
2021 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | Sotsji |
2020 | Valtteri Bottas | Mercedes | Verslag | |
2019 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2018 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2017 | Valtteri Bottas | Mercedes | Verslag | |
2016 | Nico Rosberg | Mercedes | Verslag | |
2015 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2014 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sochi Autodrom officially opened in Russia". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 22 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2015. Besoek op 4 Oktober 2014.
- ↑ "2014 Formula 1 Russian Grand Prix". Formula 1.com (in Engels). Formula One Management. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2015. Besoek op 26 Julie 2014.
- ↑ Collantine, Keith (14 Oktober 2010). "Russia to join F1 calendar in 2014". F1 Fanatic (in Engels). Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017. Besoek op 25 Junie 2011.
- ↑ "OMEGA" (in Russies). OMEGA (Developer). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2014. Besoek op 26 Oktober 2011.