Slanghalsvoël
Voorkoms
Slanghalsvoël | |
---|---|
By die Chobe Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rufa
|
Binomiale naam | |
Anhinga rufa (Daudin, 1802)
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Anhinga africana |
Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 – 92 cm groot en weeg 1 - 1,7 kg met 'n vlerkspan van 1,2 - 1,3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as die African darter.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Anhinga rufa. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Anhinga rufa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)