Sjabloon:Omreken/doc
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Omreken. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Gebruik
[wysig bron]Die sjabloon vertoon afmetingshoeveelhede as primêre en omgerekende sekondêre eenhede, met opsionele afronding of afkortings, en verskeie afskeiers insluitend: hakies "( )", "of", koppeltekens, kommas, "na" of strepe. Dit kan gebruikers help om korrekte omskakelings vanaf een ennheid na 'n ander te maak, spesifiek met meer komplekse eenhede. Dit is ook handig daarvoor om teks te laat voldoen aan die Manual of Style. Die teks wat deur die sjabloon gegenereer word verskil glad nie van 'n gewone teks se weergawe nie.
Style sluit in: afstand "32 meter (105 vt)" en "32 meter of 105 voet"; temperatuur "18 °C (64 °F)"; massa "55,0 kg (121 lb)" of "65 tot 80 kg (140 tot 180 lb)"; ens. Vir eenhede sien: Omreken/lys van eenhede.
Options include: | kpl=in , afk=aan , afk=af , byv=aan , byv=mid , vert=x , vert=tabel en sorteerbaar=aan (hieronder verduidelik). By verstek is uitvoer gestel op afgerond om die akkuraatheid van die invoer te ewenaar; alternatiewe sluit in: bedsyf=3 of deur die eindparameter te gebruik, soos om "|1 " tiendes te wys of "|-2 " om volledige honderdstes te wys, en so voorts.
|
Enkel waarde:
{{Omreken|waarde|in_eenheid|uit_eenheid|rond_af_na|...}}
Reeks van 2 waardes, of stelles van 3 of 4 (sien lys hieronder vir reeks opsies):
{{Omreken|waarde_1|reeks|waarde_2 |in_eenheid|uit_eenheid|rond_af_na|...}} {{Omreken/3|waarde_1|reeks|waarde_2|woorde|waarde_3|in_eenheid|uit_eenheid|rond_af_na|...}} {{Omreken/4|waarde_1|woorde|waarde_2|woorde|waarde_3|woorde|waarde_3|in_eenheid|uit_eenheid|...}}
- Getalle moet onverwerk ingesleutel word (sonder spasies). Waardes omreken deur die sjabloon sal verwerk vertoon word en met 'n egte minusteken waar van toepassing.
- Opsionele parameters, in voorbeelde hieronder, laat afgekorte eenhede (afk=aan) toe, of V.S. spelling toe (sp=vs vir meter, seker nie van toepassing in Afrikaans nie maar wel deel van die oorspronklike Engelse sjabloon van waaruit hierdie een ontstaan het), of woordafbreking (byv=aan), ens.
- Die sjabloon mag in sommige gevalle direk omreken na ander basiseenhede toe, byvoorbeeld
{{Omreken|29.8|km/s|mpu}}
sal direk km/s omskakel na mpu, soos met 29,8 km/h (18,5 mpu). - Daar is verskeie vlakke van vervanging moontlik vir hierdie sjabloon, derhalwe deur hierdie volledig, stap vir stap, te doen is omslagtig. Gebruik in stede Special:ExpandTemplates.
- Die sjabloon het baie beperkte ingeboude kapasiteit vir dimensionele analise. Dit is vervolgens op die gebruiker aangewese om te verseker dat die meeste inset- en uitseteenhede versoenbaar is. Moet byvoorbeeld nie probeer om vate na metrieke ton om te skakel nie. Wees ook versigtig vir eenhede met eenderse name; die kode
oz
, byvoorbeeld, die avoirdupois ons ('n eenheid van massa), moenie dit gebruik as jy vloeistof-onse verlang nie. Neem ook kennis dat die kodelb
pond-massa weergee, vir pond-krag gebruiklbf
. - In 'n poging om 'n eenheid na homself om te reken, bv., km na km, sal dit 'n sjabloon-lus tot gevolg hê.
- Die reeks-funksionaliteit is nie ten volle geïmplementeer vir alle eenhede nie, eksperimenteer soos benodig.
- Die dokumentasieblad is geneig om verouderd te raak in terme van wat die sjabloon kan doen, veral ook omrede dit van die Engelse weergawe afstam waar meer hulpbronne gedurig daaraan werk.
Voorbeelde
[wysig bron]Enkele waarde
[wysig bron]Invoer | Vertoon as |
{{Omreken|3.21|kg|lb}} | 3,21 kilogram (7,1 lb) |
{{Omreken|3.21|kg|lb|0}} | 3,21 kilogram (7 lb) |
{{Omreken|10|kg|lb|vert=of}} | 10 kilogram of 22 pond |
{{Omreken|6|vt|5|dm|m}} | 6 voet 5 duim (1,96 m) |
{{Omreken|10|myl}} | 10 myl (16 km) |
{{Omreken|100|mpgvs}} | 100 myl per VS gelling (2,4 L/100 km; 120 mpg-imp) |
{{Omreken|120|km/h}} | 120 kilometer per uur (75 mpu) |
{{Omreken|18|°C|°F}} | 18 °C (64 °F) |
{{Omreken|1250|vt2|m2|kpl=in|bedsyf=2}} | 1 250 vierkante voet (116 m2) Neem kennis 'kpl=in' koppel slegs die invoereenheid. Hierdie voorbeeld is slegs ter illustrasie, gewone eenhede moet nie gekoppel word nie. Sien: wp:overlink. |
{{Omreken|20.5|m3|jt3|kpl=uit|afk=aan}} | 20,5 m3 (26,8 jt3) Neem kennis 'kpl=uit' koppel slegs die uitvoer eenheid, kubieke jaart. |
{{Omreken|641|akker|ha vkm|kpl=aan}} | 641 akker (259 ha; 1,002 vk. m.) Neem kennis dat 'kpl=aan' alle eenhede koppel. Soos per riglyne word algemene eenhede nie gekoppel nie. Sien: wp:overlink. |
{{Omreken|641|akker|ha vkm|2|kpl=aan}} | 641 akker (259,40 ha; 1,00 vk. m.) Alhoewel 640 akker gelyk is aan 1 vierkante myl, is 641 akker afgerond na 2 desimale gelyk aan 1,00 vk. m. |
Reekse van 2 waardes
[wysig bron]- Let wel: Nog nie operasioneel vir alle eenhede nie
Invoer | Vertoon as |
{{Omreken|60|en|170|kg|lb}} | 60 en 170 kilogram (130 en 370 lb) |
{{Omreken|60|tot|170|kg|lb}} | 60 tot 170 kilogram (130 tot 370 lb) |
{{Omreken|60|tot(-)|170|kg|lb}} | 60 tot 170 kilogram (130–370 lb) |
{{Omreken|60|-|170|kg|lb}} | 60–170 kilogram (130–370 lb) |
{{Omreken|41|tot|50|F|C}} | 41 tot 50 °F (5 tot 10 °C) |
{{Omreken|41|-|50|F|K}} | 41–50 °F (278–326 K) |
{{Omreken|60|x|120|m|vt}} | 60 by 120 meter (200 vt × 390 vt) |
{{Omreken|60|+/-|10|m|vt}} | 60 ± 10 meter (200 ± 33 vt) |
{{Omreken|19|tot|27|L|VSg}} | 19 tot 27 liter (5,0 tot 7,1 gell. (Amer.)) |
{{Omreken|5|tot|7|L|VSg}} | 5 tot 7 liter (1,3 tot 1,8 gell. (Amer.)) |
{{Omreken|4|-|9|L|VSg|afk=af}} | 4–9 liter (1,1–2,4 Amerikaanse gelling) |
Die volgende omskakelings is nie tans beskikbaar as 'n reeks van getalle nie:
- Sommige empiriese en VS gelling gebaseerde eenhede
- Ander brandstofverbruik eenhede, behalwe "mpg" of "L/100km", soos hierbo gedemonstreer.
- Grootskaalse eenhede (e3, e6, e9)
- Kombinasiegebaseerde eenhede (vt&dm, st&lb, lb&oz) vanweë die kompleksiteit van die omrekening.
Reeks/stel van 3 of 4 getalle
[wysig bron]- Neem kennis: Nog nie in werking vir alle eenhede nie
Invoer | Vertoon as |
{{Omreken/3 |2|x|4|x|6|m|vt}} | 2×4×6 meter (6,6×13×20 vt) |
{{Omreken/3 |60|-|70|-|80|kg|lb}} | 60–70–80 kilogram (130–150–180 lb) |
{{Omreken/4 |60|-|70|-|80|-|90|kg|lb}} | 60–70–80–90 kilogram (130–150–180–200 lb) |
{{Omreken/3 |60|tot|80|of|85|m|vt}} | 60 tot 80 of 85 meter (200 tot 260 of 279 vt) |
{{Omreken/3 |11|by|15|selde|16|vt|m}} | 11 by 15 selde 16 voet (3,4 by 4,6 selde 4,9 m) |
{{Omreken/3 |41|tot|50|tot|60|F|C}} | 41 tot 50 tot 60 °F (5 tot 10 tot 16 °C) |
{{Omreken/4 |2|tot|12|, in die somer|25|tot|36|C|F}} | 2 tot 12, in die somer 25 tot 36 °C (36 tot 54, in die somer 77 tot 97 °F) |
{{Omreken/3 |41|-|50|amper|51|F|K}} | 41–50 amper 51 °F (278–283 amper 284 K) |
Vir {{Omreken/3}} of {{Omreken/4}}, die afskeidingswoorde kan enige teks bevat.
Parameters
[wysig bron]Parameters | |
---|---|
Maak eenhede geskakel | voeg |kpl=aan in om alle eenhede geskakel te laat (verstek: kpl=af )voeg |kpl=in in om slegs die invoereenhede geskakel te laatvoeg |kpl=uit in om net die uitvoereenhede geskakel te laat(Die manual of style stel voor dat algemene afmetingseenhede nie geskakel gemaak word nie). |
Gebruik die byvoeglike naamwoordvorm, of plaas mid-teks woorde | voeg |byv=aan in (bv. "190-voet (58 m) brug" in plaas van "190 voet...").
voeg
Nota 1: Enige afrondparameter moet volg op die mid-teks: "teks|0".
|
Kort eenhede af, of nie | voeg |afk=aan in om die eenheidsimbole te wysvoeg |afk=af in om alle eenheidname volledig te vertoonvoeg |afk=in in om invoereenhede af te kortvoer |afk=in om uitvoereenhede af te kortvoeg |afk=getalle in om eenheidname te onderdruk en slegs die getalle te wys. Dus, {{Omreken|6|myl|afk=getalle}} lewer: 6 (9,7).
|
Verander "( )" om ander afskeiers te wys | voeg |vert=komma in om 'n komma in plaas van hakies te plaasvoeg |vert=of in om 'n "of" tussen die eenhede te plaas.Die verstekwaarde is: vert=h vir hakies. |
Verander "( )" na handmatige af-skeiers | voeg |vert=x| (begin | einde) in om "xx (begin yy einde)" te wys. Sien voorbeeld 1voeg |vert=x| in om "xx; yy" te wys. Sien voorbeeld 2voeg |vert=x| (dieselfde as |) in om "xx (dieselfde as yy)" te wys. Sien voorbeeld 3Voorbeeld 1: {{Omreken|9|km|myl|vert=x| [|]}} → 9 kilometer [5,6 myl] (let op die spasie voor [|) Voorbeeld 2: {{Omreken|9|km|myl|vert=x|;}} → 9 kilometer;5,6 myl Voorbeeld 3: {{Omreken|10|km|myl|vert=x| (omtrent |)}} → 10 kilometer (omtrent 6,2 myl) (Let op spasiegebruik in die kode). |
Vertoon slegs uitvoer | voeg |vert=slegs uitvoer in om resultaat getal en eenheid te wysvoeg |vert=slegs uitvoergetal in om net die getal te wysLet daarop dat met die gebruik van "vert=slegs uitvoer" die eenheidnaam nog steeds volledig vertoon kan word met afk=af of geskakel met kpl=aan. Voorbeeld: {{Omreken|7500|akker|m2|vert=slegs uitvoer }} → 30 000 000 m2 |
Vertoon eenhede omgekeerd in terugwaartse volgorde | voeg |vert=flip in om die volgorde om te keer & wys die uitvoereenheid eerste.Dus sal {{Omreken|6|km|vert=flip}} 3,7 myl (6 km) wys. |
Vertoon eenheidsnaam (alleenlik) | voeg |vert=eenheid in om die eenheid naam vir 'n simbool te wysDie eenheid naa sal 'n koppelteken hê as byv=aan gestel is. Dus, {{Omreken|2|jt3|vert=eenheid}} → kubieke jaart. |
Vertoon getalle as tabel-selle | . Slegs die getal sal gewys word tensy jy |afk=aan , |kpl=aan , |kpl=in of |kpl=uit invoeg. Voorbeeld: hier
|
Rond af tot 'n spesifieke getal van beduidende syfers | voeg |bedsyf={'n heelgetal groter as nul} . In die geval van temperature Celsius of Fahrenheit, verwys dit na die verskil met die absolute zero temperatuur. Byvoorbeeld, Teen kamertemperatuur beteken twee beduidende syfers - afgerond tot tiene van grade.
|
Rond af tot 5 | voeg |disp=5 in om die uitvoergetal af te rond na die naaste 5 eenhede. Dit word nie vir alle opsies ondersteun nie.
|
Laat Omreken besluit op die eenheid waarheen omgeskakel sal word | Slaan die akkuraatheid-parameter oor (die 3de of 4de naamlose parameter) bv. {{Omreken|100|km|vt}} lewer 100 kilometer (330 000 vt) en {{Omreken|100|km}} lewer 100 kilometer (62 myl).
|
Vertoon die invoergetal met 'n breuk | {{Omreken|3/8|dm|mm|3|afk=aan}} → 3⁄8 dm (9,525 mm) of {{Omreken|11+1/4|dm|cm|2|afk=aan}} → 11 dm (28,58 cm)
1⁄4 Vir negatiewe getalle moet jy 2 minustekens gebruik: -11-1/4. |
Genereer 'n verskuilde sorteersleutel vir gebruik met 'n sorteerbare tabel | voeg |sorteerbaar=aan in om 'n verskuilde sorteersleutel te genereer sodat sorteerbare tabelle korrek sorteer. Dit maak gebruik van Sjabloon:Ntsh om 'n sleutel te genereer vanaf die eerste numeriese waarde. Dit ignoreer enige addisionele waardes, bv. as jy 6|vt|2|dm gebruik as waarde, sal dit slegs die 6 gebruik vir die sleutel. Dit sal tot gevolg hê dat numeriese waardes in numeriese volgorde gesorteer word, bv: 5, 10, 15 in plaas van 10, 15, 5.
|
Parameters nog onder konstruksie
[wysig bron]Parameters nog onder konstruksie. Mag moontlik nie in alle situasies werk nie | |
---|---|
vert=5 Hierdie is 'n beperkte, tydelike oplossing, totdat 'n alternatief geïmplementeer kan word.</ref> | die uitvoer sal afgerond word tot die naaste 5 eenhede. Dit kan moontlik nie werk as van eenheidsname skakels gemaak word nie. |
vert=tabelmid | Soortgelyk aan vert=tabel behalwe dat die waardes gesentreerd in die kolom geplaas is. Loer na die tabelle by en:La Nouvelle branch, BM-21 Grad as voorbeelde van hoe die Engelstalige sjabloon dit hanteer. |
vert=komma | Die 2 waardes sal met 'n komma geskei word, in situasies waar die eerste waarde alreeds in hakies verskyn. Loer na die Geografietabelle by en:Labrador vir voorbeelde van die Engelstalige sjabloon. |
afk=in | Kort slegs die invoereenheid af. |
afk=uit | Kort slegs die uitvoereenheid af. |
afk=komma | "Afkorting" (verwydering) van kommas. Vir reekse is die gebruik van afk=komma in konflik met interne opsies, so in stede van komma heg "geenkomma" aan 'n reekswoord: totgeenkomma, bygeenkomma, engeenkomma,-geenkomma, xgeenkomma. |
vert=br | Hierdie skei die invoer- en uitvoereenhede met 'n geforseerde lynbreuk. Dit kan handig wees in tabelle met beperkte horisontale spasie. |
vert=vkh | Wys Vierkantige hakies "[ ]" in stede van ronde hakies "( )" vir uitvoer. Voorbeeld: 55 myl [89 km]. Die opsie kan gebruik word in direkte aanhalings, om omrekeninge in redigeerhakies te wys. Sien: voeg |disp=x|[|] in, hierbo, as 'n ander manier om hakies te wys "[ ]".
|
Afronding
[wysig bron]Omreken ondersteun 4 tipes afronding:
- Afronding tot 'n gegewe akkuraatheid
- Verskaf die verlangde akkuraatheid met die 4de ongenoemde parameter (of 3de ongenoemde parameter indien die "omreken na" parameter uitgelos is; of die 5de ongenoemde parameter as 'n reeks gespesifiseer is; of die 4de ongenoemde parameter weer as 'n reeks gespesifiseer is en die "omreken na" parameter is uitgelos; dit moet vervang word met 'n "akkuraatheid" genoemde parameter). Die omskakeling word afgerond na die naaste mag van 1⁄10 van die getal. Byvoorbeeld, indien die resultaat 8621 is en die afrondgetal is '-2', sal die resultaat 8600 wees. Indien die resultaat '234.0283043' is en die afrondgetal is '0', sal die resultaat 234 wees.
- Afronding na 'n gegewe aantal beduidende syfers
- Verskaf die verlangde getal beduidendste syfers met behulp van
|bedsyf={een of ander heelgetal groter as nul}
soos hierbo genoem.
- Verstek afronding
- Indien daar nie die verlangde akkuraatheid of die getal beduidende syfers gespesifiseer is nie, sal die omrekening afgerond word na 'n akkuraatheid vergelykbaar met die van die invoergetal (die getal syfers na die desimale komma-of die negatief van die hoeveelheid nie-tellende nulle voor die komma- word verhoog met 1 indien die omrekening 'n vermenigvuldiging is met 'n getal tussen 0,02 en 0,2, bly dieselfde as die faktor tussen 0,2 en 2 is, word met 1 verminder indien dit tussen 2 en 20 is, en so voorts) of tot 2 beduidende syfers, watter een ook al meer akkuraat is. 'n Uitsondering hierop is temperatuur, waar die omrekening afgerond na of die akkuraatheid vergelykbaar met die van die invoerwaarde of na die waarde wat drie beduidende syfers sal lewer as dit uitgedruk word in Kelvin, watter een ook al die mees akkurate is.
Voorbeelde van verstek afronding | ||
---|---|---|
Invoer | Vertoon as | Let wel |
{{Omreken|550|vt|m|0}} | 550 voet (168 m) | Geskatte waarde is 167.64 m |
{{Omreken|550|vt|m}} | 550 voet (170 m) | Rond af na 170 wanneer geskatte waarde 167.64 m is |
{{Omreken|500|vt|m|0}} | 500 voet (152 m) | Geskatte waarde is 152.4 m |
{{Omreken|500|vt|m}} | 500 voet (150 m) | Rond af na 150 indien geskatte waarde 152.4 m is |
Eenhede wat ondersteun word
[wysig bron]- Sien ook: Sjabloon:Omreken/lys van eenhede
Die tabel hieronder lys eenhede wat ondersteun word deur hierdie sjabloon. Dit is opgedeel volgens die kwantiteit wat gemeet word. Nie alle ondersteunde eenhede word hier gelys nie; daar is skakels na meer volledige lyste vir elke kwantiteit.
Die kodes gelys in die ‘’kode’’-kolom (kolom 3) word deur die sjabloon as invoer aanvaar. Hierdie kan gebruik word as die 2de of 3de ongenoemde parameter. Daar is alternatiewe kodes vir sommige van die eenhede. Dit word in hakies gelys en is ingewerk om die kode meer buigbaar te maak vir redigeerders, bv. ’’ °F of F mag ingevoer word.
Die kodes gelys in die kombinasies-kolom (kolom 7) kan gebruik woord om meer as een omrekening te lewer. Hulle kan slegs gebruik word as die 3de ongenoemde parameter, bv. {{Omreken|55|sm|km myl}}
lewer "55 seemyl (102 km; 63 myl)".
Verkorte lys van eenhede wat ondersteun word deur {{Omreken}} | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Verduideliking | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
simbool of afkort. |
notas | omrekenfaktor | kombinasie uitvoereenhede |
die stelsel(s) waartoe die eenheid behoort | eenhede gelys volgens naam | eenheidkode om te gebruik in die sjabloon | simbole getoon in uitvoer | ander notas rakende die eenhede | omrekenfaktore gebruik vir omrekening na en van die SI basiseenheid | uitvoerkodes vir veelvuldige omrekenings
|
LENGTE (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omreken faktor/m |
gekombineerde uitvoereenhede |
SI | megameter | Mm | Mm | 1 000 000 | ||
kilometer | km | km | 1 000 |
| ||
meter | m | m | 1 |
| ||
sentimeter | cm | cm | 0,01 |
| ||
millimeter | mm | mm | 0,001 |
| ||
mikrometer | μm (um) | µm | 0,000001 | |||
nanometer | nm | nm | 0,000000001 | |||
nie-SI metriek | angström | Å (angstrom) | Å | 0,0000000001 | ||
Britse eenhede & VSA eenhede |
myl | myl | myl | 1 609,344 |
| |
furlong | furlong | 201,168 | ||||
ketting | ketting | 20,1168 | ||||
roede | rd | rd | Vir ander name van hierdie eenheid kyk na die volledige lys. | 5,0292 | ||
vadem | vadem | Veronderstel 1 vadem ≡ 6 vt | 1,8288 | |||
jaart | jt | jt | Veronderstel die internasionale definisie | 0,9144 | ||
voet | vt (voet) | vt | 0,3048 |
| ||
duim | dm | dm | 0,0254 |
| ||
Ander | seemyl | sm | sm | Die internasionale standaard seemyl Vir ander seemyle gaan na die volledige lys. |
1 852 | |
parsek | pc | pc | 3,0856775814672000×10 16 | |||
ligjaar | lj | lj | 9,4607304725808×10 15 | |||
astronomiese eenheid | AE | AE | 149 597 870 700 |
| ||
OPPERVLAKTE (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/m2 | kombinasies |
SI | vierkante kilometer | km2 | km2 | 1 000 000 |
| |
vierkante meter | m2 | m2 | 1 |
| ||
vierkante sentimeter | cm2 | cm2 | 0,0001 |
| ||
vierkante millimeter | mm2 | mm2 | 0,000001 |
| ||
nie-SI metriek | hektaar | ha | ha | 10 000 | ||
Britse gebruiklike & VSA gebruiklike |
vierkante myl | vkm | vk. m. | 2 589 988,110336 |
| |
akker | akker | 4 046,856422 | ||||
vierkante jaart | jt2 | jt2 | 0,83612736 | |||
vierkante voet | vt2 (voet2) |
vt2 | 0,09290304 |
| ||
vierkante duim | dm2 | dm2 | 0,00064516 |
| ||
Ander | vierkante seemyl | sm2 | sm2 | 3 429 904 | ||
dunam | dunam | Vir alternatiewe spelling en definisies kyk na die volledige lys | 1 000 | |||
tsubo | tsubo | (400/121) |
| |||
VOLUME (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/m3 | kombinasies |
SI | kubieke meter | m3 | m3 | Een kiloliter | 1 | |
kubieke sentimeter | cm3 | cm3 | Een milliliter | 0,000001 | ||
cc | cc | |||||
kubieke millimeter | mm3 | mm3 | 0,000000001 | |||
nie-SI metries | kiloliter | kl | kℓ | Een kubieke meter | 1 | |
liter | l | ℓ | Een kubieke desimeter Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
0,001 |
| |
sentiliter | cl | cℓ | 0,00001 | |||
milliliter | ml | mℓ | een kubieke sentimeter | 0,000001 |
| |
Britse & Amer. gebruiklike |
kubieke jaart | jt3 | jt3 | 0,764554857984 | ||
kubieke voet | vt3 | vt3 | 0,028316846592 | |||
kubieke duim | dm3 | dm3 | 0,000016387064 | |||
Britse | vat (Brits) | Bvat | vat (Brits) | 36 BG | 0,16365924 | |
boesel (Brits) | Bboesel | boe (Brits) | 8 BG | 0,03636872 | ||
Bboe | boe (Brits) | |||||
Britse gelling | BG | BG | 4.54609 liter volgens definisie, as ook 4 kw (Brits) of 8 pt (Brits) of 160 vl oz (Brits) Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
0,00454609 |
| |
Britse kwart gelling | Bkw | kw (Brits) | 1/4 BG of 40 vl oz (Brits) | 0,0011365225 | ||
Britse pint | Bpt | pt (Brits) | 1/8 BG of 20 vl oz (Brits) | 0,00056826125 | ||
Britse vloeistofons | Boz | vl oz (Brits) | 1/160 BG | 0,0000284130625 |
| |
Amer. gebruiklike vloeistof maateenheid |
Amerikaanse vat | VSvat | vat (Amer.) | 31½ g (Amer.) gebruik vir vloeistowwe behalwe olie en bier (sien die Volledige lys) |
0,119240471196 | |
vat | vat | vat | 42 g (Amer.) | 0,158987294928 | ||
Amerikaanse biervat | VSbiervat | biervat (Amer.) | 0,117347765304 | |||
Amerikaanse gelling | VSg | gell. (Amer.) | 231 kubieke duim volgens definisie, asook 4 kw (Amer.) of 8 pt (Amer.) of 128 vl oz (Amer.) Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
0,003785411784 |
| |
Amerikaanse kwart gelling | VSkw | kw. (Amer.) | 1/4 g (Amer.) of 32 vl oz (Amer.) | 0,000946352946 | ||
Amerikaanse pint | VSpt | pt. (Amer.) | 1/8 g (Amer.) of 16 vl oz (Amer.) | 0,000473176473 | ||
Amerikaanse vloeistofons | VSvloz | vl. oz (Amer.) | 1/128 g (Amer.) | 0,0000295735295625 |
| |
Amer. gebruiklike droë maateenheid |
Amerikaanse droë vat | VSdvat | droë vat (Amer.) | 105/32 boe. (Amer.) | 0,11562819898508 | |
Amerikaanse boesel | VSboesel | boe. (Amer.) | 2150.42 kubieke duim volgens definisie | 0,03523907016688 | ||
VSboe | boe. (Amer.) | |||||
Amerikaanse droë gelling | VSdg | droë gell. (Amer.) | 1/8 boe. (Amer.)bsh Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
0,00440488377086 |
| |
Amerikaanse droë kwart gelling | VSdkw | droë kw. (Amer.) | 1/32 boe. (Amer.) | 0,001101220942715 | ||
Amerikaanse droë pint | VSdpt | droë pt. (Amer.) | 1/32 boe. (Amer.) | 0,0005506104713575 |
| |
SPOED (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/(m/s) | kombinasies |
SI | meter per sekonde | m/s | m/s | 1 |
| |
nie-SI metriek | kilometer per uur | km/h | km/h | (5/18) |
| |
Britse & Amer. gebruiklike |
myl per uur | mpu | mpu | 0,44704 |
| |
voet per sekonde | vt/s | vt/s | 0,3048 |
| ||
Seevaart-eenhede | knoop | kn | kn. | (4,63/9) |
| |
KRAG (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/N | gekombineerde uitvoereenhede |
SI | giganewton | GN | GN | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 1 000 000 000 |
|
meganewton | MN | MN | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 1 000 000 |
| |
kilonewton | kN | kN | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 1 000 |
| |
newton | N | N | 1 |
| ||
millinewton | mN | mN | 0,001 |
| ||
mikronewton | uN | µN | 0,000001 |
| ||
nanonewton | nN | nN | 0,000000001 |
| ||
sentimeter- gram- sekonde |
megadine | Mdine | Mdine | 10 | ||
kilodine | kdine | kdine | 0,01 | |||
dine | dine | dine | 0,00001 | |||
millidine | mdine | mdine | 0,00000001 | |||
Metrieke gravitasie- eenhede |
tonkrag | tk | tk | 9 806,65 | ||
kilogramkrag | kgk | kgk | 9,80665 | |||
gramkrag | gk | gk | 0,00980665 | |||
milligramkrag | mgk | mgk | 0,00000980665 | |||
Avoirdupois- gebasseerde eenhede |
pondaal | pdl | pdl | 0,138254954376 | ||
lang tonkrag | LTk | LTk | 9 964,01641818352 |
| ||
kort tonkrag | KTk | KTk | 8 896,443230521 |
| ||
pondkrag | lbk | lbk | 4,4482216152605 | |||
greinkrag | grk | grk | 0,0006354602307515 |
| ||
ENERGIE (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/J | kombinasies |
SI | gigajoule | GJ | GJ | 1 000 000 000 | ||
megajoule | MJ | MJ | 1 000 000 | |||
kilojoule | kJ | kJ | 1 000 | |||
hektojoule | hJ | hJ | 100 | |||
dekajoule | daJ | daJ | 10 | |||
joule | J | J | 1 | |||
desijoule | dJ | dJ | 0,1 | |||
sentijoule | cJ | cJ | 0,01 | |||
millijoule | mJ | mJ | 0,001 | |||
mikrojoule | uJ | µJ | 0,000001 | |||
nanojoule | nJ | nJ | 0,000000001 | |||
cgs | megaerg | Merg | Merg | 0,1 | ||
kiloerg | kerg | kerg | 0,0001 | |||
erg | erg | erg | 0,0000001 | |||
Watt-uur eenhede | terawatt-uur | TWh | TWh | 3,6×10 15 | ||
gigawatt-uur | GWh | GWh | 3,6×10 12 | |||
megawatt-uur | MWh | MWh | 3 600 000 000 | |||
kilowatt-uur | kWh | kWh | 3 600 000 | |||
watt-uur | Wh | Wh | 3 600 | |||
Elektron- volt eenhede | ||||||
giga-elektronvolt | GeV | GeV | 0,0000000001602176487 | |||
mega-elektronvolt | MeV | MeV | 1,602176487×10 −13 | |||
kilo-elektronvolt | keV | keV | 1,602176487×10 −16 | |||
elektronvolt | eV | eV | 1,602176487×10 −19 | |||
milli-elektronvolt | meV | meV | 1,602176487×10 −22 | |||
Kalorie eenhede | kalorie | kal | kal | Die termo-chemiese kalorie is die verstek definisie. Vir ander sien die Volledige lys. | 4,184 | |
megakalorie | Mkal | Mcal | 4 184 000 | |||
kilokalorie | kkal | kkal | 4 184 | |||
kalorie | kal | kal | 4,184 | |||
millikalorie | mkal | mkal | 0,004184 | |||
pond/ ons-voet/ duim-uur-minuut-sekonde |
voet-pondaal | vtpdl | vt·pdl | 0,0421401100938048 | ||
voet-pondkrag | vtlbk | vt·lbk | 1,3558179483314003 | |||
duim-pondkrag | dmlbk | dm·lbk | 0,1129848290276167 | |||
duim-onskrag | dmozk | dm·ozk | 0,00706155181422604350 | |||
Britse termiese eenheid | Britse termiese eenheid | BTE | BTE | Die Internasionale Stoomtabel van die Britse Termiese Eeenheid word gebruik. Vir ander sien Volledige lys. | 1 055,05585262 | |
TNT-gebaseerde eenhede | ||||||
gigaton TNT | GtonTNT | 4,184×10 18 | ||||
megaton TNT | MtonTNT | Mt TNT | 4,184×10 15 | |||
kiloton TNT | ktonTNT | kt TNT | 4,184×10 12 | |||
ton TNT | tonTNT | 4 184 000 000 | ||||
Ander | ||||||
Hartree | Eh | Eh | 4,35974417×10 −18 | |||
rydberg | Ry | Ry | 2,1798741×10 −18 | |||
ton olie ekwivalent | toe | toe | 41 868 000 000 | |||
Vat olie ekwivalent | VOE | VOE | 6 117 863 200 | |||
liter-atmosfeer | latm | ℓ·atm | 101,325 | |||
Britse gelling-atmosfeer | BGatm | BG·atm | 460,63256925 | |||
Amerikaanse gelling-atmosfeer | VSgatm | Amer. gell·atm | 383,5568490138 |
| ||
TEMPERATUUR (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekening na kelvin |
kombinasies |
SI | kelvin | K | K | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | [K] |
|
grade Celsius | °C (C) | °C | ([°C]+273.15) |
| ||
Britse & Amerikaans gebruiklike |
grade Rankine | °R (R) | °R | ([°R]/1.8) |
| |
grade Fahrenheit | °F (F) | °F | (([°F]+459.67)/1.8) |
| ||
Celsius verandering | C-verandering | Vir gebruik van temperatuur intervalle in stede van absolute temperature Voorbeeld: {{Omreken|5|C-verandering|0}} warmer Resultaat: 5 °C (9 °F) warmer | ||||
Fahrenheit verandering | F-verandering | Vir gebruik van temperatuur intervalle in stede van absolute temperature Voorbeeld: {{Omreken|10|F-verandering|0}} kouer Resultaat: 10 °F (6 °C) kouer
| ||||
MASSA (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/kg | gekombineerde uitvoereenhede |
SI | kilogram | kg | kg | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 1 |
|
gram | g | g | 0,001 |
| ||
milligram | mg | mg | 0,000001 |
| ||
mikrogram | ug | µg | 0,000000001 | |||
nie-SI metriek | metrieke ton | t | t | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 1 000 |
|
metrieke ton | MT | t |
| |||
Avoirdupois | lang ton | LT | 2,240 lb word meestal gebruik in die Britse Statebonde. Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
1 016,0469088 |
| |
lang ton | ||||||
kort ton | KT | 2,000 lb word meestal in Amerika gebruik. Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. |
907,18474 |
| ||
kort ton | ||||||
stone | st | st | 6,35029318 |
| ||
pond | lb | lb | Laat drievoudige uitvoereenhede toe. Sien: Volledige lys. | 0,45359237 |
| |
ons | oz | oz | 0,028349523 |
| ||
dragme | dragme | 0,001771845195 | ||||
grein | gr | gr | ekwivalent tot die trooisgrein | 0,00006479891 | ||
Troois | trooisons | ozt | ozt | 0,0311034768 | ||
ander | karaat | karaat | 0,0002 |
| ||
WRINGKRAG (Volledige lys) | ||||||
stelsel | eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
notas | omrekenfaktor/N•m | kombinasies |
Industrieel | ||||||
SI | newtonmeter | Nm | N•m | Trippel kombinasies is ook moontlik. Sien die Volledige lys. | 1 |
|
Nie-SI metriek | kilogram-meter | kg-m | kg•m | 9.80665 |
| |
Britse & Amerikaanse gebruiklike |
voet-pond | vt-lb | vt•lb | 1.3558 |
| |
Wetenskaplik | ||||||
SI | newtonmeter | N-m | N•m | Trippel kombinasies is ook moontlik. Sien die Volledige lys. | 1 |
|
Nie-SI metriek | kilogram-kragmeter | kgk-m | kgk•m | 9.80665 |
| |
Britse & Amerikaanse gebruiklike |
pond-voet | lbk-vt | lbk•vt | 1.3558 |
| |
DRUK | ||||||
eenheid | eenheid- kode |
af- korting |
omrekenfaktor/Pa | |||
gigapascal | GPa | GPa | 1 000 000 000 | |||
megapascal | MPa | MPa | 1 000 000 | |||
kilopascal | kPa | kPa | 1 000 | |||
hektopascal | hPa | hPa | 100 | |||
pascal | Pa | Pa | 1 | |||
millipascal | mPa | mPa | 0,001 | |||
millibar | mbar | mbar | 100 | |||
desibar | dbar | dbar | 10 000 | |||
bar | bar | bar | 100 000 | |||
kilobarye | kBa | kBa | 100 | |||
barye | Ba | Ba | 0,1 | |||
standaardatmosfeer | atm | atm | 101 325 | |||
torr | Torr | Torr | (20 265/152) | |||
millimeter kwik | mmHg | mmHg | 133,322387415 | |||
duim kwik | dmHg | dmHg | 3 386,388640341 | |||
pond per vierkante duim | psi | psi | (444,822,161.52605 / 64,516) |
|||
BRANDSTOFDOELTREFFENDHEID | ||||||
eenheid | eenheid- kode |
notas | kombinasies | |||
kilometer per liter | km/l (km/L) | Gebruik km/L om "km/L" te kry
|
| |||
liter per 100 kilometer | l/100 km (L/100 km) | Gebruik L/100 km om "L/100 km" te kry
|
| |||
liter per kilometer | l/km (L/km) | Gebruik L/km om "L/km" te kry
|
| |||
myl per Britse gelling | Bmpg |
| ||||
myl per Amerikaanse gelling | VSmpg |
| ||||
Britse gelling per myl | gell/myl (Brits) |
| ||||
Amerikaanse gelling per myl | VSgell/myl |
| ||||
Die VSmpg , VSgell/myl teenoor km/L , L/100 km en L/km variante werk binne kombinasies ook (36 kombinasies in totaal).
| ||||||
DRYWING | ||||||
Watt, kilowatt, milliwatts, ens. word ondersteun, net soos perdekrag (Brits & metriek). Gebruik standaard afkortings as invoerkode (kleinletters pk vir perdekrag, byvoorbeeld) | ||||||
BEVOLKINGSDIGTHEID | ||||||
EENHEID | eenheid- kode |
notas | kombinasies | |||
inwoners per vierkante kilometer | BD/km2 | BD staan vir bevolkingsdigtheid, byv. mense (inwoners)
|
| |||
per vierkante kilometer | /km2 | Word gebruik waar die woord 'inwoners' ongewens is. |
| |||
inwoners per hektaar | BD/ha |
| ||||
per hektaar | /ha |
| ||||
inwoners per vierkante myl | PD/vk. myl | BD staan vir bevolkingsdigtheid, byv. mense (inwoners)
|
| |||
per vierkante myl | /vk. myl | Word gebruik waar die woord 'inwoners' ongewens is. |
| |||
inwoners per acre | BD/acre |
| ||||
per acre | /acre |
| ||||
KOSTE PER EENHEIDSMASSA | ||||||
eenheid | eenheid- kode |
notas | kombinasies | |||
dollar per pond | $/lb | "$" kan VS$, HK$, ens. wees. |
| |||
dollar per kilogram | $/kg |
| ||||
dollar per trooisons | $/ozt | 12 trooisons in 1 trooispond |
| |||
Voorbeelde
[wysig bron]- Monitor kwaliteit of kyk na voorbeelde by {{Omreken/kontroleer}}.