Gaan na inhoud

Shantungosaurus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
’n Gerestoureerde skelet.

Shantungosaurus
Tydperk: Laat Kryt 70 m. jaar gelede
’n Gerestoureerde skelet van Shantungosaurus.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Shantungosaurus

(Hu, 1978)
Binomiale naam
S. giganteus
(Hu, 1978)
Shantungosaurus (blou) in vergelyking met ander ornitopodes.
Shantungosaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Klade: Ornithopoda
Familie: Hadrosauridae
Klade: Euhadrosauria
Genus: Shantungosaurus
(Hu, 1978)

Shantungosaurus ("Shandong-akkedis") was ’n genus Ornithischia-dinosourusse wat in die Laat Kryt-periode op die Shandong-skiereiland in China voorgekom het.

Die enigste spesie, Shantungosaurus giganteus, is een van die grootste bekende lede van Ornithischia; die skedel was omtrent 1,63 m lank[1] en die skelet sowat 14 tot 16,6 m.[2][3] Die grootste een kon tot 16 ton geweeg het.[4] Sy snawel het nie tande gehad nie, maar sy kake het sowat 1 500 klein koutande gehad. ’n Groot gat naby sy neusgate kon deur ’n los flap bedek gewees het wat hy dalk opgeblaas het om klanke te maak.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Hu, Chengzhi; Cheng, Zhengwu; Pang, Qiping; Fang, Xiaosi (2001). Shantungosaurus giganteus (in Sjinees). Beijing: Geological Publishing House. pp. 123–135 [Engelse uittreksel]. ISBN 7-116-03472-2.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. Glut, Donald F. (1997). "Shantungosaurus". Dinosaurs: The Encyclopedia. Jefferson, North Carolina: McFarland & Co. pp. 816–817. ISBN 0-89950-917-7.
  3. Zhao, X.; Li, D.; Han, G. (2007). "Zhuchengosaurus maximus from Shandong Province". Acta Geoscientia Sinica. 28 (2): 111–122. doi:10.1007/s10114-005-0808-x.
  4. Horner, John R.; Weishampel, David B.; Forster, Catherine A (2004). "Hadrosauridae". In Weishampel, David B.; Dodson, Peter; Osmólska, Halszka (reds.) (reds.). The Dinosauria (2de uitg.). Berkeley: University of California Press. pp. 438–463. ISBN 0-520-24209-2.