Sergeal Petersen
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Sergeal Phillipe Petersen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 Augustus 1994 | ||||
Geboorteplek | Humansdorp, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,71 m | ||||
Massa | 82 kg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2014 2015- |
OP Kings Vrystaat Cheetahs |
5 13 |
(5) (55) | ||
korrek soos op 23 Oktober 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 2015- |
Kings Cheetahs |
8 20 |
(20) (45) | ||
korrek soos op 23 Oktober 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2014 2016– |
SA Skole Junior Springbokke Suid-Afrika |
3 4 0 |
(15) (15) |
Sergeal Petersen (*1 Augustus 1994, Humansdorp) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby speel.
Hy maak sy eersterangse debuut in die Southern Kings se nooienswedstryd in Superrugby teen die Western Force op 23 Februarie 2013, waartydens hy twee drieë druk en as "Speler-van-die-wedstryd" aangewys word.[1]
Petersen is op 22 Oktober 2016 vir die eerste keer ingesluit in die Springbokke se toerspan na Europa.[2]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Sergeal Petersen by SARugby.co.za
- Sergeal Petersen se profiel op itsrugby.co.uk
- Sergeal Petersen op espnscrum.com
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Southern Kings vs Force". South African Rugby Union. 25 Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 25 Februarie 2013.
- ↑ "Exciting young talent for Springbok tour" (in Engels). South African Rugby Union. 22 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2016. Besoek op 23 Oktober 2016.