Rooiruglaksman
Voorkoms
Rooiruglaksman | |
---|---|
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. collurio
|
Binomiale naam | |
Lanius collurio Linnaeus, 1758
|
Die rooiruglaksman (Lanius collurio) is 'n algemene en wydverspreide Palearktiese-broeiende voël en besoeker aan savanne en oop boomveld. Individue keer opeenvolgende somers na dieselfde plekke terug. Hulle bly een-een. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 tot 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-backed shrike.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Wyfie in Limpopo -
Wyfie in Pole -
Wyfie in Frankryk -
Eiers -
Eiers van C. canorus-nesparasiet (links) en Lanius collurio (regs)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Lanius collurio. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Lanius collurio". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)