Gaan na inhoud

Ritsumeikan Universiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kinugasa Kampus

Die Ritsumeikan Universiteit (立命館大学, Ritsumeikan daigaku), dikwels afgekort tot Ritsumeidai (立命大), is 'n groot universiteit in Kioto, Japan.

Die Universiteit het 35 113 voorgraadse studente, 4 123 nagraadse studente en meer as 2 648 werknemers.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]