Price-medalje
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Price-medalje is 'n medalje van die Royal Astronomical Society, vir navorsing van uitstaande meriete in geofisika, oseanografie of planetêre wetenskappe.[1] Die medalje is vernoem na Albert Thomas Price. Dit is die eerste keer in 1994 toegeken en is aanvanklik elke drie jaar tegeken. In 2005 het dit verander na elke twee jaar, en vanaf 2014 word dit jaarliks toegeken.
Price Medaliste
[wysig | wysig bron]Onlangse wenners is:
- 1994 John Arthur Jacobs
- 1997 Catherine Constable
- 2000 Jean-Louis Le Mouël
- 2003 Y. Kaminde
- 2005 Gillian Foulger
- 2007 Andrew Jackson
- 2009 Malcolm Sambridge
- 2011 Roger Searle
- 2013 Kathryn Whaler[2]
- 2014 Seth Stein
- 2015 John Brodholt[3]
- 2016 John Tarduno[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "RAS Awards, Medals & Prizes - Price Medal" (in Engels). Royal Astronomical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2017. Besoek op 16 Maart 2008.
- ↑ "2013 winners of the RAS awards, medals and prizes" (in Engels). Royal Astronomical Society. 10 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 13 Januarie 2013.
- ↑ "2015 winners of the RAS awards, medals and prizes" (in Engels). Royal Astronomical Society. 9 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 9 Januarie 2015.
- ↑ "RAS honours leading astronomers and geophysicist" (in Engels). RAS. 8 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 9 Januarie 2015.