Phoeniculus
Voorkoms
Phoeniculus | |
---|---|
'n Rooibekkakelaar (Phoeniculus purpureus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Phoeniculus Jarocki, 1821
|
Phoeniculus is 'n genus van voëls in die familie van kakelaars (Phoeniculidae). Hierdie genus is beperk tot Sub-Sahara Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat aan die genus behoort sluit in:[1]
- Phoeniculus bollei
- Phoeniculus castaneiceps
- Phoeniculus damarensis - Perskakelaar
- Phoeniculus granti
- Phoeniculus purpureus - Rooibekkakelaar of Gewone kakelaar
- Phoeniculus somaliensis
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name