Paul Kagame
Voorkoms
Paul Kagame | |
Paul Kagame in 2016 | |
President wan Rwanda
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Maart 2000 | |
Voorafgegaan deur | Pasteur Bizimungu |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Oktober 1957 Gitarama, Rwanda |
Eggenoot/-note | Jeanette Kagame |
Rang | Generaal-majoor |
Eenheid | Rwanda National Guard |
Paul Kagame (gebore 23 Oktober 1957) is die huidige president van Rwanda. Hy was die stigter van die Rwandese Patriotiese Front en is bekend vir sy rol tydens die veldtog wat in 1994 'n einde gemaak het aan die Rwandese volksmoord en sy ingryping in die Tweede Kongo-oorlog.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paul Kagame.