Nkula-waterval
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Nkula-waterval is in die Shirerivier in Malawi en is bekend vir die hidroëlektriese kragsentrales.
Dit lê suidwes van Walkers Ferry en Zalewa, 32 km noordwes van Blantyre, 323 m bo seespieël en by
die koördinate 15°31′38″S 34°49′03″O / 15.52722°S 34.81750°O. Die eerste kragsentrale is in 1966 hier geopen.