Lancia LC1
Voorkoms
Lancia LC1 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1982-1983 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groep 6 |
Bakstyl | Oop enkelsitplekrenmotor |
Uitleg | midenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1425cc inlynviersilinder |
Die Lancia LC1 is 'n reeks sportmotors wat deur Lancia gebou is vir deelname aan die Le Mans 24-uur-wedren vanaf 1982 tot 1983. Die motors het drie oorwinnings behaal in die 1982-seisoen.