Kootjie Emmer
Voorkoms
Kootjie Emmer | |
---|---|
Regisseur | Koos Roets |
Draaiboek | André P. Brink |
Met | Tobie Cronjé Siegfried Mynhardt Trix Pienaar |
Uitgereik | 1977 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Kootjie Emmer is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgegee is. Die rolprent is gebaseer op André P. Brink se boek, Oom Kootjie Emmer wat die eerste keer in 1973 deur Buren gepubliseer is.
Genre
[wysig | wysig bron]Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]Storielyn
[wysig | wysig bron]Die rolprent handel oor Oom Kootjie Emmer, 'n lykbesorger en nagwadrywer op Witgatworteldraai. Dit is deels op Klaarstroom in die Karoo verfilm.